Hierdie is altyd ‘n wenner. Vir sommige mense klink die idee van ‘n tong dalk grillerig, maar as jy dit op die regte manier gaarmaak sal jou gaste hulle vingers aflek. Hierdie resep is genoeg vir ses mense. Hier is wat jy nodig het: 30 ml olie 60 ml mosterdpoeier 125 ml suiker 2 ml Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Bestanddele 2 sout beestonge Wortelskyfies 1 lourierblaar 1 groot ui in skywe gesny Bestanddele SOUS: 1 groot blik ingelegde appelkose 190ml bruinsuiker 5ml droë mosterd 125ml wit druiwe asyn 3ml sout 1 blokkie beesboeljon 85ml sultanas Aromat 15ml meel en water om pasta te vorm. Metode Laat prut tong vir 1uur lank. Voeg ui lourier Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Baie dankie vir jou resep Jan Bestanddele 1 Gepekelde Tong 3 Koppies rooiwynasyn 5ml Gemaalde knoffel 10ml Olyfolie 1 Koppie gekerfde pietersielie 1 Teelepel basielie 1 Takkie roosmaryn 5ml Swartpeper 5ml Sout Metode: Plaas tong in oondbak. Giet rooiwynasyn en genoeg water oor om te bedek. Kook tong 1 uur 45 minute in die oond. Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Bestanddele 1 kg beestong  1 klein ui  1 klein geelwortel  vars seldery of pietersielietakkies  knippie sout  4 peperkorrels  2 heel naeltjies  Bestanddele Sous  125 ml suiker  60 ml mosterdpoeier  30 ml koekmeel  250 ml kookwater  250 ml mayonnaise  125 ml witasyn  sap van 1 suurlemoen  Metode Kook die tong met die groente, geurmiddels en speserye Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Nog n resep van Jan v Niekerk af 1 Beestong 5ml Sout 20ml Sojasous Sous 4 Eetlepels gesmelte botter 3 Eetlepels droë mosterd 2 Eetlepels worcestershiresous 1 Koppie vars room ½ Koppie sultanas Metode: Kook die tong in soutwater met sojasous tot gaar. En laat afkoel. Trek die vel af en sny in skywe. Meng Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

1 vars of gepekelde beestong                                  1 groot ui, fyngekap 30 ml kookolie                                                                 1 x 285g heel sampioene 125 ml tamatiesous                                                       125 ml asyn 30 ml suiker                                                                      10 ml aangemaakte mosterd 10 ml sout                                                                         1 ml peper As ‘n gepekelde tong gebruik word, moet dit eers Read More →

Print Friendly, PDF & Email