600g boerewors 250ml mieliemeel 625ml water sout en peper na smaak 200ml gerasperde Cheddarkaas 410g tamatie-en-uiesmoor 25ml rissie-en-knoffelsous Metode: Voorverhit die oond tot 180C. Spuit ‘n ronde, middelslag-oondvaste bak met kleefwerende middel. Hou die wors in ‘n spiraal en braai dit in ‘n verhitte pan tot bruin en gaar. Verwyder en hou eenkant. Meng die Read More →

Print Friendly

 Ingestuur deur Rika Theron 500 g pork or beef sausages, 1 chopped onion, 30 ml tomato sauce, 1 sliced carrot, 400 ml water, 2 potatoes, peeled and quartered, 1 packet beef & vegetable soup. Brown sausages and place in a casserole dish. Fry chopped onion, add carrot, tomato sauce and potatoes. Make soup according to directions Read More →

Print Friendly

Ingestuur deur Wanda-Mari Lundly   (Foto Kreatiewe Kos Idees) 500g of meer Wors 1koppie rys 1 pakkie bruin uie soppoeier 3 koppies Water 1 koppie kaas Vat oondvaste bak en gooi rys onder in Sny wors stukkies en pak b-op Meng soppoeier met water en gooi bo-oor. Bak teen 160 C vir ‘n uur en Read More →

Print Friendly

Ingestuur deur Wanda-Mari Lundly Bestanddele 250g boerewors per persoon (+/- 15cm ) Sowat halwe koppie (+/-90g) rys per persoon (rou) 1 Pakkie soppoeier per 5 tot 6 persone. Metode: Maak die soppoeier aan met water soos op die soppoeierpakkie aanbeveel. Sny die wors in skyfies. (Dit kan ook versknipper of in lengtes gesny word.) Pak Read More →

Print Friendly

www.rsg.co.za Ek het die resep raakgeloop op RSG se webblad. Bestanddele Stywe pap 3 koppies water 2 teelepels sout 1 koppie mieliemeel 1 – 2 eetlepels botter ½ koppie vars mieliepitte Vulsel ± 3 varkworsies, of hoenderwors, of boerewors, die lengte van die broodpannetjie Metode Stywe pap Verhit die water en sout in ‘n medium Read More →

Print Friendly

Ingestuur deur Niekie Rossouw ANNEMARIE MILES HEERLIK IN WINTER BENODIGDHERE: (ENIGE) WORS GESNY IN KLEIN STUKKIES 1 KOPPIE CHUTNEY 1 KOPPIE TAMATIESOUS GEMENGDE GROENTE AARTAPPELS IN KLEIN STUKKIES GESNY BISTO SOUS METODE: BRAAI EERS DIE WORS IN POT GAAR – BIETJIE WATER. GOOI AARTAPPELS IN. DAN TAMATIESOUS EN CHUTNEY. – KOOK DIT DEUR. GOOI NOU Read More →

Print Friendly

BY Justin Bonello Chillidog Heat the oil, then fry the chopped onion, bacon bits, thyme, cumin and chilli powder until soft and fragrant. Add the crushed garlic, tomato paste and beef mince and fry until the mince is almost cooked. Next, add the canned tomatoes, cocktail tomatoes, stock, vinegar and seasoning and simmer for about Read More →

Print Friendly

SLAAISOUS 15 ml Dijon-mosterd 30 ml olyfolie 45 ml witwynasyn 45 ml koue beesvleisaftreksel 5 ml suiker 2 ml sout 1 ml vars gemaalde swartpeper SLAAI 250 ml Knockwurst, klaar gaar 1 middelslag-ui, in dun ringe gesny 2 groot of 4 klein dille-agurkies, dun gesny 40 ml kappertjiesaad gekapte, vars pietersielie 2 hardgekookte eiers, in Read More →

Print Friendly

Deur Arina du Plessis Om burgervleiskoekies met worsvleis te maak, bespaar jou baie tyd en moeite. Die vleis is perfek gegeur en sal ook nie breek as jy dit in die pan of op die rooster omdraai nie. Die bekende koljandergeure van boerewors, word goed aangevul met die romerige avokadosmeer en soetsuur uiemarmelade. Ek gebruik Read More →

Print Friendly

Bestanddele en Metode Maak jou eie wors soos hieronder beskryf of gaan koop jou gunsteling wors. Week 2 lang stukke worsderms in water tot sag. Span die derms oor die tuit van die worsmaak-toestel van ’n voedselverwerker en druk dit deur tot die meeste daarvan op die tuit is. Maak ’n knoop aan die onderkant. Read More →

Print Friendly