500g botter 150ml kondensmelk 50ml melk 500 ml louwarm water 600ml suiker 3 eiers 1 koekie suurdeeg 2,5kg koekmeelblom Metode: Smelt die botter in ‘n groot kastrol en voeg daarna melk en suiker by. Verhit die mengsel totdat al die suiker gesmelt het en laat afkoel tot louwarm. Klits eiers en voeg by louwarm melkmengsel. Read More →

Print Friendly

1kg Self-raising meel 250ml Coconut 100g Pecan neute gekap 2 Eiers 375g Gesmelte botter 10ml Vanilla 1 Blikkie kondensmelk 250ml Melk of Buttermilk. METODE: Meng droe bestandele Meng res van bestandele dan Meng jy droe bestandele in bak vir 40-50min by 180*C oond Laat staan 10min in pan Sny in stukke met elektrise mes en Read More →

Print Friendly

Dié beskuit is ook bekend as smaak-soos-mosbeskuit (as daar anyssaad in is) of verebeskuit. Net soos mosbolletjies, is dit vars uit die oond, met botter gesmeer, ’n groot lekkerte. 1 x 397 g blik kondensmelk 250 ml kookwater 125 g botter of margarien, in blokkies gesny 180 ml suiker 2 eiers 250 ml koue water Read More →

Print Friendly

This recipe comes from Annette Human’s cookbook. 700g bought muesli 700g butter/margarine 500g sugar 750ml buttermilk 1,5kg self-raising flower 40g baking powder 7ml salt 2 large eggs Heat the butter/margarine and sugar until the shortening has melted. Remove from the stove. Beat together the buttermilk and eggs and stir the buttermilk mixture into the sugar Read More →

Print Friendly

Ingestuur deur Rika Theron 1 kg koekmeel, 60 ml bakpoeier, 10 ml sout, 750 ml semels, 500 ml suiker, 200 ml sonneblomsaad, 200 ml hawermout, 500 g botter, gesmelt, 1 liter karringmelk, 4 ekstra-groot eiers, geklits. Verhit oond (180*C) en smeer 3  x 28 cm broodpanne. Voer bodems uit met bakpapier. Meng droe bestanddele en Read More →

Print Friendly