1 blik kondensmelk 2 k beskuitjie krummels (digestive koekies werk lekkker) 1 k choc chips   Meng al die bestandele saam. Gooi in 33 x 22 gesmeerde pan. Bak by 180ºC vir 25 minute. Sny in blokkies en geniet. Het 1 koppie choc chips gebruik en 200g sjokolade gerasper. Variasies Gekapte neute 227 g Cadbury Read More →

Print Friendly

Resep van Anna Eksteen 300 ml (275 g) sagte botter 500 ml (425 g) suiker 10 ml vanieljegeursel 2 groot eiers, liggies geklits 625 ml (340 g) koekmeel 500 ml (155 g) droë klapper 500 ml (200 g) hawermout 5 ml fyn kaneel 5 ml bakpoeier 3 ml sout 500 ml Rice Crispies, effens fyngedruk Read More →

Print Friendly