GROENBOONTJIES Bestanddele 500gram (of neer)  groenbone – sny in stukkies 1 Ui 2 Aartappels Metode Sny die aartappels en ui by die bone en laat kook tot groente sag is, maak fyn met ‘n stukkie botter en geur met sout en peper. GEELWORTELS Bestanddele 4 geelwortels 1 aartappel 1 ui Metode Kook groente sag. Maak Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

KERRIE MARINADE VIR SOSATIES Bestandele 8 Uie sny in ringe 2 eetlepels Kerriepoeier 1 e Borrie 4 eetlepels Suiker 2 eetlepels Maziena 2 koppies Asyn 2 koppies Water 1 koppie Blatjang 1 koppie Appelkooskonfyt MAAK SO: Braai die uie, voeg Kerrie, Borrie, Suiker en asyn by, Meng die Maziena en water. Voeg by mengsel en Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Bestanddele 500g maer vleis maalvleis 40g / 75ml koekmeel 50ml melk 5 ml sout 2,5 ml braai speserye 2,5 ml paprika 5ml gemengde droë kruie 5ml bakpoeier 1 eier 10ml tamatiesous 10ml sagte (MILD)  of warm (HOT) chutney 125ml fyngekapte ui 10ml fyngekapte pietersielie Metode Voorverhit oond tot 180C en plaas oondrak in middelste posisie Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

24 koekies Deeg 2 koppies koekmeel ¼ koppie  suiker 1 koppie (227gram) botter, blokkies gesny ¼ koppie EsDoorn (Maple) stroop, plus xtra vir smeer 2 eetlepels appelsap 3 groot eierwitte, geklits Pecan neut vulsel ¼ koppie bruinsuiker 1½ eetlepels fyn kaneel gemeng en 1 koppie fyn gekapte pekanneute Bolaag Room Kaas versiering (Cream Cheese Icing) Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Anna EKsteen Bestanddele 5 x 250 ml gaar koringkorrels 6 x 250 ml bruinbroodmeel 2 x 10 g kitssuurdeeg 25 ml sout 60 ml bruinsuiker 125 ml kookolie 1 liter louwarm water Metode Meng die koringkorrels, bruinbroodmeel, suurdeeg en sout in´n mengbak. Plaas die suiker, olie en water in ´n ander mengbak en roer tot Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Rika Theron Bestanddele 4 ronde broodrolletjies, 125 g kaas, 100 g ham, 1 klein ui, 1 klein blikkie sampioene, 2 eiergele, klein knippie elk van sout, peper, paprika en suiker. Metode Sny bo-korsies van broodjies af en hol broodjies uit. Rasper kaas en snipper ham. Skil ui en kap fyn. Meng alles saam met geklitste Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Bestanddele Olie om in te braai 2 groot uie, fyn gekap 3 groot aartappels, gekook en in kleiner blokkies gesny (diced) 1 blik tamatie en uie (mix) 2 eetlepel white Balsamic asyn 1 eetlepel gedroogde orgeano Sout na smaak, Aromat na smaak, Pepper na smaak 4 ekstra groot eiers Metode Verhit olie in pan. Voeg Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Rika Theron Bestanddele Per persoon: 1 sny brood, 30 g botter, 1 klein skyfie sagte vleis sonder vet, sout & peper, 1 hardgekookte eier, 12,5 ml suurlemoensap, 2 skywe kaas, 1 skyf suurlemoen, 1 takkie pieterselie, 1 slaaiblaar. Metode Rooster brood en smeer met botter. Verwarm orige botter in pan en braai vleis weerskante daarin. Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Anna Eksteen Bestanddele Sap en skil van 1 lemoen 250ml rosyne 1 eier, effens geklits 30ml botter, gesmelt 500ml koekmeelblom 5ml bakpoeier 2ml koeksoda 2ml sout 125ml suiker 100g pekanneute, fyngekap Metode Voorverhit die oond tot 180C. Smeer ‘n broodpan van 23x13x7 cm met margarien. Vul die lemoensap aan met water tot 250ml. Voeg die Read More →

Print Friendly, PDF & Email