Joey Hanekom Bestanddele 500 ml Koekmeelblom 20 ml bakpoeier 125 g botter 150 ml melk Knoffel Pietersielie Rooipepper Knippie sout Spek in stukkies gesny. Sampioene in stukkies gesny 3 kop gerasperde kaas halwe kop botter Halwe kop Wostersous 1/3 kop Balsamic asyn 1 Eier geklits met ‘n bietjie melk vir oor die broodjie Metode Voorverhit Read More →

Print Friendly, PDF & Email

410g ingemaakte hoenderroomsop 60ml melk 10ml gerasperde ui 250ml gerasperde Cheddarkaas 6 eiers 6 snye Franse brood, 25mm dik, gehalveer botter of margarien aangemaakte mosterd fyn gekapte pietersielie vir garnering   Verhit die sop, melk en ui saam in ‘n swaarboomkastrol. Verwyder dit van die hitte en roer die kaas by. Giet 250ml van die Read More →

Print Friendly, PDF & Email

2K koekmeel 3t Bakpoeier Sout 4 eiers 1 Blik (410g) Chakalaka – enige geur Cheddar of ander kaas opsioneel   Meng koekmeel, Bakpoeier en sout in ‘n groot mengbak.   Klits 4 eiers liggies met ‘n vurk en meng met droë bestandele. Roer chakalaka by. Roer ongeveer 1 koppie kaas by indien verkies.   Smeer Read More →

Print Friendly, PDF & Email

              500ml mieliemeel 5ml sout 5ml koeksoda 5ml bakpoeier 15ml suiker 125ml vars, geblikte of bevrore pitmielies 125ml gerasperde Cheddarkaas 125ml groen, rooi of geel soetrissieblokkies (opsioneel) 500ml karringmelk 50ml botter, gesmelt 2 eiers ’n bietjie water indien nodig Smeer ’n middelslag of twee kleiner broodpannetjies kwistig met botter Read More →

Print Friendly, PDF & Email

(Makes 16) Ingredients 1000 ml SASKO CAKE FLOUR (600g) 25 ml sugar 10 ml salt 10 g packet of instant yeast 100 g melted butter 1 egg 200-300 ml milk, warmed 80 ml sugar 10 ml ground cinnamon 50 g extra softened butter 100 g pecan nuts, chopped Caramel 80 ml dark brown sugar 60 Read More →

Print Friendly, PDF & Email

250 g ontbytspek  1 ui, gekap  20 g botter  250 g hoenderlewers  250 g gemaalde beesvleis  sout en peper na smaak  410 g perskeskywe, gedreineer  50 g vars broodkrummels  20 ml fyn gekapte pietersielie  1 eier, geklits  4 ontbeende hoenderborshelftes  Voorverhit die oond tot 180º C en smeer n broodpannetjie en voer dit uit met Read More →

Print Friendly, PDF & Email