KERRIE BOONTJIES  BESTANDELE:  2 kg gekerfde boontjies 1 kg gekerfde uie 2 t  sout Kook 10 min in stoompot. 1 bottel asyn (750ml) 3 koppies bruin suiker (kan ook wit suiker gebruik) 2 t Kerrie 2 e (hoogvol) maizena METODE:  Kook asyn en suiker saam. Maak pasta van maizena en Kerrie. Roer in kokende mengsel. Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Baie lekker. Maak hierdie skons gereeld, en dit is ‘n wenner. KAASSKONS Deur: http://lifeandcheese.com/category/cheesey-recipe/  – erkenning! Bestanddele 2 koppies meel 2 teelepels bakpoeier 1 teelepel suiker 1/2 teelepel sout knippie rooipeper (opsioneel) 2 koppies gerasperde sterk kaas 1 koppie volroommelk Metode Verhit die oond tot 220 ° C. Plaas die bakplaat in die oond om warm Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Ingestuur dur Wanda-Mari Lundly Bestanddele en metode 1 winkel brooddeeg 1 koppie melk 1 pakkie potato bake (enige geur) Pasta bake werk ook Smeer bak dik met botter Rol bolletjies, sit in bak. Maak potato/pasta bake aan met 1 koppie melk. Gooi bo-oor die bolletjies Oond 180 C Bak vir 40 tot 45 min Variasie Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Jan Braai Chicken tikka masala is one of the most famous meals to come from a tandoori oven, which is a cylindrical clay oven heated by a fire, almost like a braai. Tikka means ‘pieces’ but chicken tikka refers to a specific meal of chicken pieces marinated in a masala spice and yoghurt, skewered and Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Ingestuur deur Jan van Niekerk Swartbier (of stout – dis nou soos Guinness) is in Suid-Afrika dalk nie so gewild terwyl die manne krieket kyk nie, maar ’n Castle Milk Stout gaan góéd af in ’n vleismarinade. 4 Porsies Bestanddele: 4 Lendeskywe (‘sirloin steaks’) 1 Eetlepel canola-olie 1 Eetlepel swartpeper 1 Knoffelhuisie, gekneus 1 Koppie swartbier (ons Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

by Kos vir kampeerders met idees vir kampering on Monday, April 4, 2011 JY KAN JOU GUNSTELING BROODRESEP GEBRUIK EN DIT VERANDER NA MELKBROOD…. In plaas van broodmeel gebruik koekmeel en in plaas van  water gebruik melk.   1 pakkie kitsgis 500 tot 700 ml sterk louwarm melk Meng die 2 saam 6 koppies Koekmeel Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

125 g mushrooms 2 blokkies hoender aftreksel 250 ml gemengde groente 50 ml margarien 750 ml water 625 ml mieliemeel 125 ml gerasperde cheddar kaas   Kook gekapte mushrooms, gemengde groente en hoender aftreksel in die water, voeg dan botter by Voeg mieliemeel by en laat prut vir 20 minute Voeg kaas by en roer Read More →

Print Friendly, PDF & Email