Hilda Lategang (12 kolwyntjie-groote kaas koekies) Kors ½ pakkie volgraan- Digestive-koekies, fyngemaak 25 g laevet-margarien Vulsel 100 g fruktose of xylitol 25 ml mielieblom 230 g laevet-roomkaas 200 g vetvrye gladde maaskaas 3 groot eiers 100 ml laevet-klapper melk skil en sap van 1 lemmetjie 4 volgraan-Digestive-koekies, gekrummel Verhit oond tot 160 °C. Meng beskuitjies Read More →

Print Friendly, PDF & Email
Advertisements
 

                  (12 – 16 PORSIES) •    500 g laevet-roomkaas •    750 ml ricotta-kaas •    250 ml suurroom •    250 ml gewone jogurt •    300 ml suiker plaasvervanger •    125 ml laevet-margarien •    45 ml koekmeel •    45 ml mielieblom •    4 eiers, geklits •    30 ml suurlemoensap Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Joey Hanekom KORS 60 gr margarien, 12,5 ml olie, 2 ml NATREEN vloeibare versoeter (vervang 25 ml suiker), 2 ml vanieljegeursel, 1 eier, geklits, 65 gr volkoringmeel, 60 gr koekmeelblom, 5 ml bakpoeier. 1. Room marg, olie, versoeter en geursel. 2. Klop eier by margarienmengsel. 3. Meng meel en bakpoeier. Roer by margarienmengsel om ‘n Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Ingredients 2 eggs 1 1/2 tsp. liquid sweetener 1 1/2 tsp. baking powder 1/3 c. dates, chopped 1/4 c. flour 1/2 c. nuts 1 1/2 c. bread crumbs Method Beat eggs, sweetener and baking powder. Add dates, flour and nuts. Stir in bread crumbs. Chill, then measure by teaspoon on a greased cookie sheet. Bake Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Vrydag Nov.18. 2016 Tema: God is liefde 5 **** My eie woorde ****Vandag se gedeelte is een van die groot beloftes, dat NIKS Of niemand my en jou van God se liefde kan skei nie. Dis EK en JY wat van Hom af wegdraai. Dit maak nie saak waardeur jy gaan nie, of wat ook Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

deur Barbara Joubert Diabeties Vriendelik (4 porsies) 6 snye lae-GI brood 15 ml laevet margarien 30 ml appelkooskonfyt vir diabete 100 ml rosyne 300 ml laevet melk 4 eierwitte 30 ml suikervervanger 5 ml fyn kaneel 5 ml vanieljegeursel knippie sout Verhit jou oond tot 180 °C. Spuit ’n oondbak van 20 cm x 20 Read More →

Print Friendly, PDF & Email