4 stukke rou hoender borsies 250ml hoender aftreksel 5ml droe roosmaryn   Vir die sous: 12.5ml volgraan meel of nutty wheat 7.5ml mielieblom (maizena) 7.5ml koekmeelblom 125ml ingedampte melk (of laevet ingedampte melk) 2.5ml gekapte vars knoffel 20ml droe sjerrie 5ml heelkorrel mosterd Plaas die hoender in n pan, voeg die aftreksel en roosmaryn by Read More →

Print Friendly

1 hoender, in porsies gesny sout en peper; 45 ml botter, gesmelt 2 knoffelhuisies, gekneus klein pak kaas-en-uieskyfies Metode: Plaas hoenderporsies met vel na bo in gesmeerde oondskottel. Geur. Voeg die fyn knoffel by die gesmelte botter en bedrup hoender daarmee. Maak die aartappelskyfies fyn en sprinkel oor die hoender. Bak in voorverhitte oond teen Read More →

Print Friendly

https://lifeisazoobiscuit.com/?tag=non-seafood-paella Specially for those who are allergic to seafood. Ingredients 800g Chicken pieces – I take each piece and cleave it into two pieces 2 Chorizo sausages – sliced (+-250g) 2T Olive oil Marinade 2 Garlic cloves – grated 1t Black pepper 1t Salt 50ml Olive Oil 50 ml Nagmaalwyn (Sherry) Other Ingredients 2T Olive Read More →

Print Friendly

Ingestuur deur Rika Theron Bestanddele 1 pakkie hoendernoedelsop, 30 g koekmeel, 30 g botter, sout en peper, 1 k gesnipperde koue gaar hoender, 125 ml melk. Metode Kook sop in 375 ml water.  Maak ‘n witsous van meel, botter en melk.  Voeg sop by.  Kook tot dik.  Voeg hoender by en bedien met rys.

Print Friendly

2kg bevrore hoender stukkies 1 pak sampioen soppoeier (of ½ sampioen gemeng met ½ wit uiesop) Appelkooskonfyt Sous: 20ml middelmatige kerriepoeier 450ml mayonnaise 20 ml worcestersous 20ml Wellington Sweet Chilly Sauce 200ml blatjang2kg bevrore hoender stukkies 1 pak sampioen soppoeier (of ½ sampioen gemeng met ½ wit uiesop) Appelkooskonfyt Stel oond op 180°C. Rol hoender Read More →

Print Friendly

Geur hoender met Naeltjies Sout Peper Hoender speserye Tiemie Stock poeier Kook hoeder gaar en ontbeen. Die hoeveelheid hoenders hang af van die hoeveelheid tertjies wat jy gaan bak. As dit net vir jou gesin of n kuier is dan is een hoender voldoende. Die rou tertjies kan gevries word en word dan gebak direk Read More →

Print Friendly

Jogurt en Hoender Potjie (van Celia) 2 kg Hoenderstukke 2 (green pepers) soetrissies in lengte gesny 300 g wortels geskil en in skywe gesny 6 groot aartappels geskil en in heltes gesny 100 g gedroogde appelkose 200 g groen boontjies gekerf 150 g Sampioene gesny Sout na smaak 1 pakkie Sampioensop Marinade: 500 ml Jogurt Read More →

Print Friendly

(genoeg vir 8) Suurroomdeeg 250 g koekmeel 1,5 ml fyn sout 125 g botter 125 ml suurroom Hoendervulsel 1,7 kg hoenderporsies met vel en been 1 x 10 cm prei 12 tiemietakkies 2 x 5 cm roosmaryntakkies 4 pietersielietakkies 4 lourierblare 2 selderystingels met blare, in 2 cm-stukke gesny 1 groterige ui, gekap 4 kleinerige Read More →

Print Friendly

Ingestuur deur Spookie Pretorius (Serves 6) chicken specially for runners – rebuild and recover muscles Kebabs 600-800g skinless chicken breasts, cubed Chunky vegetables of choice, such as – mixed peppers, onion slices, mushrooms Satay sauce 3 tbsp water ½ onion, peeled and finely grated 1 tsp. garlic, crushed ½ tsp. chilli 4 tbsp. peanut butter, Read More →

Print Friendly