Ingestuur deur Wanda-Mari Lundly Bestanddele 1-2 fillette per persoon, olie om in te braai, mayonnaise, gerasperde kaas. Metode Geur fillette na smaak, gooi olie in oondskottel. Plaas fillette entjie uitmekaar in oondpan en bak so vir 20min by 180 grade. Meng intussen 1 kop mayonnaise en 1 koppie gerasperde cheddarkaas. Haal fillette uit die oond Read More →

Print Friendly

Ingestuur deur Wanda-Mari Lundy Bestanddele 6 hoender filette 2 eiers geklits 1 kop geroosterde broodkrummels 100g bloukaas of fetta 250ml room Metode Hoender filette, sny elkeen in drie lang repe. Marineer hoenderrepies in eier vir 30min. Rol in broodkrummels. Krummel kaas oor. Gooi room oor. Bak by voorverhitte 180’C vir 30min met deksel en 15min Read More →

Print Friendly

Ingestuur deur Jan van Niekerk Genoeg vir: 4 Bereidingstyd: 20 minute Gaarmaaktyd: 15 minute Bestanddele: 3-4 Hoenderbors filette 50 ml Gegeurde meel 2 Eiers, liggies geklits 250 ml Vars witbroodkrummels Fyn gerasperde skil van 1 groot suurlemoen 50 ml Elk botter en olie vir panbraai Aartappelskyfies, Groente en suurlemoenwiggies, om voor te sit Metode: Sny Read More →

Print Friendly

Bestanddele 1 kg hoenderfilette 1 suurlemoen se sap 100 ml olyfolie 2 teelepels droë orego 2 pakkies groen olywe, ontpit sosatiestokkies sout en peper Metode Week die sosatiestokkies in water. Sny hoender in blokkies. Marineer vir 6 ure in suurlemoensap, olyfolie en orego. Haal uit, en ryg aan stokkie, met olywe tussenin. Geur met sout Read More →

Print Friendly

INGREDIENTS 4 chicken fillets 30ml olive or avocado oil, plus extra for brushing 2 garlic cloves, finely chopped grated zest and juice of 1 lemon salt and ground black pepper 1 red pepper, quartered 40ml basil pesto 60g Blue cheese, sliced 12 basil leaves METHOD Preheat oven on grill. Slice the chicken fillets open like Read More →

Print Friendly

Bestanddele 4 hoender fillet borsies olie rooi soetrisse groen soetrissie geel soetrissie handvol klein mielies handvol groenbone 2 blikkies grenadellapulp 1 koppie grenadellasap foelie Metode Metode Seël die hoender vinnig in ‘n pan met olie. Haal uit en sit afsonderlik in ‘n “pakkie” foelie. Sny die soetrissies in repies en plaas ‘n paar repies op Read More →

Print Friendly

Bestanddele 4 ontbeende hoenderborsies, sonder vel sout en varsgemaalde swartpeper na smaak 3 eiers, geklits 200 g broodkrummels sowat 100 ml sonneblomolie, om die schnitzels in te braai Metode Draai die hoenderborsies toe in kleefplastiek. Slaan hulle lekker plat met ’n koekroller. Hulle moet heelwat groter en platter word. Geur elkeen weerskante met sout en Read More →

Print Friendly

INGREDIENTS 4 bagels ½ cup basil pesto 500g boneless skinless chicken breasts, grilled and sliced 1 cup rocket leaves ¼ cup gorgonzola cheese crumbles ¼ cup dried cranberries ¼ cup shaved Parmesan cheese ¼ cup walnuts, toasted METHOD Split plain bagels and spread each inside with 1 tablespoon of pesto. Divide the chicken evenly into Read More →

Print Friendly