Bestandele 6 tot 8 stukke Hoender 1 Ui 1 Greenpepper 4 Aartappels 4 Lepels chutney 1 Lepel Stroop Sout en Peper Hoender Speserye Garlic en Herb Spice 2 t Bisto 2 t Mielieblom Mushrooms Halwe pakkie cream of mushroomsop Metode Braai ui en greenpepper in olie. Plaas hoender stukke in pot en spice. Meng 2 Read More →

Print Friendly, PDF & Email

2kg bevrore hoender stukkies 1 pak sampioen soppoeier (of ½ sampioen gemeng met ½ wit uiesop) Appelkooskonfyt Sous: 20ml middelmatige kerriepoeier 450ml mayonnaise 20 ml worcestersous 20ml Wellington Sweet Chilly Sauce 200ml blatjang Sout en peper Stel oond op 180°C. Rol hoender in soppoeier en plaas in oondskottel. Sit bietjie appelkooskonfyt op elke stukkie hoender. Read More →

Print Friendly, PDF & Email

4 stukke rou hoender borsies 250ml hoender aftreksel 5ml droe roosmaryn   Vir die sous: 12.5ml volgraan meel of nutty wheat 7.5ml mielieblom (maizena) 7.5ml koekmeelblom 125ml ingedampte melk (of laevet ingedampte melk) 2.5ml gekapte vars knoffel 20ml droe sjerrie 5ml heelkorrel mosterd Plaas die hoender in n pan, voeg die aftreksel en roosmaryn by Read More →

Print Friendly, PDF & Email

1 hoender, in porsies gesny sout en peper; 45 ml botter, gesmelt 2 knoffelhuisies, gekneus klein pak kaas-en-uieskyfies Metode: Plaas hoenderporsies met vel na bo in gesmeerde oondskottel. Geur. Voeg die fyn knoffel by die gesmelte botter en bedrup hoender daarmee. Maak die aartappelskyfies fyn en sprinkel oor die hoender. Bak in voorverhitte oond teen Read More →

Print Friendly, PDF & Email

https://lifeisazoobiscuit.com/?tag=non-seafood-paella Specially for those who are allergic to seafood. Ingredients 800g Chicken pieces – I take each piece and cleave it into two pieces 2 Chorizo sausages – sliced (+-250g) 2T Olive oil Marinade 2 Garlic cloves – grated 1t Black pepper 1t Salt 50ml Olive Oil 50 ml Nagmaalwyn (Sherry) Other Ingredients 2T Olive Read More →

Print Friendly, PDF & Email

Ingestuur deur Rika Theron Bestanddele 1 pakkie hoendernoedelsop, 30 g koekmeel, 30 g botter, sout en peper, 1 k gesnipperde koue gaar hoender, 125 ml melk. Metode Kook sop in 375 ml water.  Maak ‘n witsous van meel, botter en melk.  Voeg sop by.  Kook tot dik.  Voeg hoender by en bedien met rys.

Print Friendly, PDF & Email

Geur hoender met Naeltjies Sout Peper Hoender speserye Tiemie Stock poeier Kook hoeder gaar en ontbeen. Die hoeveelheid hoenders hang af van die hoeveelheid tertjies wat jy gaan bak. As dit net vir jou gesin of n kuier is dan is een hoender voldoende. Die rou tertjies kan gevries word en word dan gebak direk Read More →

Print Friendly, PDF & Email

Ingredients 1 chicken breast, boned & skinned 2 tbsp. (any brand) bottled diet Italian dressing Method Marinate chicken in dressing overnight in covered casserole. Bake for one hour at 180 degrees. No additional seasonings are necessary. Will be very tender and juicy,.

Print Friendly, PDF & Email