Anna Eksteen Bestanddele 8 hoenderdye, vel verwyder sap van een suurlemoen 15ml masala sout en vars gemaalde swartpeper 60ml olie 2 uie, in dun skywe gesny 1 soetrissie, in repies gesny 10 ml komynsaad 10ml vinkel 4 kardemomsade 2 stukke pypkaneel 4 vet knoffelhuisies, gekneus 1×2.5cm vars gemmer, fyngekap 5ml borrie 2 suurlemoen- of lourierblare Read More →

Print Friendly, PDF & Email
Advertisements
 

Jan van Niekerk Dié hoender moet vir minstens ’n dag of twee marineer. As jy dit nie dadelik daarna gaan braai nie, kan jy dit vries en saamneem op vakansie. Die kerrie is geurig, maar nie branderig nie. Enige gaar hoender wat oorbly, is heerlik in ’n koue slaai of ’n hoender-en-mayonnaisetoebroodjie. Vir 4 | Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Ingestuur deur Wanda-Mari Lundly Rens se ete Genoeg vir 2 mense Bestanddele 1 Pakkie/sakkie Cook in bag (ek het die Spicy een gebruik) 4 hoenderdye 6 heel sampioene 6 heel baba uitjies (jy kan medium uie gebruik in kwarte gesny) 2 aartappels (met skil aan) in halwes gesny 2 wortels (geskil) in 4 groot skywe Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Ingestuur deur Wanda-Mari Lundy Bestanddele 6-8 hoenderporsies, bv boudjies en dytjies 1 groot ui, gekap 1 k (250 ml) ongegeurde laevet-jogurt ½ k (125 ml) blatjang ½ k (125 ml) Rooibostee of lemoensap ½ t (2,5 ml) sout 2 t (10 ml) mielieblom, met ‘n bietjie water tot ‘n pasta gemeng Metode Voorverhit oond tot Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Ingestuur deur Wanda-Mari Lundy Bestanddele en Metode Pak hoender in casserol. Sny dik skywe uie oor. Gooi sout peper en knoffel vlokkies oor en 1 blikkie chakalaka met butternut. Ek het skywe butternut met skil aan ook bygesit – In die oond (bedek) vir 1 uur na 1 uur 15 minute @ 180 C – Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Ingestuur deur Jan van Niekerk Bron: Sarie Bestanddele: 8 Hoenderdye Marinade: 10 ml Fyn gemmer 3 Knoffelhuisies, fyngekap 3 ml Brandrissievlokkies 10 ml Hoender-masala 10 ml Fyn komyn 15 ml Fyn koljander 5 ml Borrie 4 Kardemomsade 2 Kaneelstokke 2 Lourierblare 1 Tamatie, fyngekap 250 ml Karringmelk of Bulgaarse jogurt 15 ml Sout Res van Read More →

Print Friendly, PDF & Email