Ingestuur deur Jan van Niekerk Maak: sowat 25 Bereidingstyd: 20 minute Gaarmaaktyd: 20 minute Bestanddele: 500 g Hoenderborsfilette (of 500 g hoendermaalvleis) 3 Knoffelhuisies, gekneus 1 Rooi brandrissie, ontpit en gekap 1 Klein ui, fyn gekap 1 Stingel suurlemoengras, fyn gekap 1 Hand vol vars koljanderblare, gekap 40 ml Vissous 30 ml Droë broodkrummels Olie Read More →

Print Friendly

Bestanddele 1 blik (420g) boontjies in tamatiesous 1 blik (410g) botterbone, gedreineer 1 blik (230g) gekerfde groenboontjies, gedreineer 1 ui, gekap 1 soetrissie, gekap 25ml kookolie 150ml witasyn 100ml suiker 5ml basiliekruid Metode Meng die verskillende boontjies, ui en soetrissie in ‘n bak. Meng die res van die bestanddele en voeg by die boontjies. Meng Read More →

Print Friendly