Baie dankie vir jou resep Jan Bestanddele 16 Vlerkies Bestanddele Marinade: 200ml Soet sojasous 30ml Wynasyn 80ml Olyfolie 1 Brrandrissie gekap 15ml Gemmer 10ml Sout 10ml Varsgemaalde swartpeper Metode: Meng soja, asyn, knoffel, olie, rissie en gemmer. Sout en peper die vlerkies goed en plaas in bak. Gooi die marinade oor en laat staan 1 Read More →

Print Friendly

Dankie vir jou resep Jan Betsanddele 8 Vlerkies Bestanddele Marinade: 125ml Tamatiesous 5ml Gemaalde knoffel 5ml Rissiepoeier 30ml Bruinsuiker 10ml Suurlemoensap 15ml Worcestersous 15ml Olyfolie Metode: Ryg vlerkies op stokkies en geur met sout en peper en plaas in bak. Maak die marinade aan en giet oor die vlerkies. Maak seker almal is met die Read More →

Print Friendly

1 pkg. Lipton onion soup 1 jar apricot preserves 1 bottle of clear Salad dressing 1 kg. chicken wings Bake chicken wings in oven at 180 degrees until tender (1 hour).  Mix together soup mix, preserves and Russian dressing.  Pour mixture over chicken wings, coating each piece and serve.

Print Friendly

6 chicken wings  1 sm. clove garlic  1 Spring Onion  1/4 c. soy sauce  2 tbsp. honey  2 tsp. rice-wine vinegar  1/2 tsp.grated ginger  1/2 tsp. oriental sesame oil  Pinch of cayenne  1 tsp. sesame seeds  1 tbsp. chopped fresh coriander or parsley  Remove wing tips and cut wings in half at the joint.  Mince Read More →

Print Friendly

10      Hoendervlerkies 250    Ml  Coke 10   Ml  Hoenderspeserye           Sout En Peper 250    Ml  Rou Rys 500   G  Stir Fry Groente 2       Hoenderekstrak Blokkies 5       Middelmatige Aartappels Metode: Braai Hoender Tot Bruin. Strooi Hoender Speserye Sout En Peper Oor. Giet Kola Oor En Kook Vir Ten Minste 20 Minute. Read More →

Print Friendly

12 hoendervlerkies 500ml soutige beskuitjiekrummels 12 hoenderboudjies 5 ml Aromat 10 ml sout 250 ml gesmelte margarien 1 ml peper Strooi sout en peper oor porsies.  Meng krummels met Aromat.  Doop porsies in gesmelte botter en rol in krummels sodat goed gedek is.  Rangskik in twee bakpanne wat met foelie uitgevoer is (blinkkant na binne).  Read More →

Print Friendly

 Bestanddele 12 hoendervlerkies                                                                         ½ koppie kookolie 1 gerasperde ui                                                                                 1 teelepel vars knoffel 1 teelepel vars gemmer                                                                1 koppie tamatiesous 1 koppie tamatiepuree                                                   ½ koppie asyn ¼ koppie worcestersous                                                                 ½ koppie bruinsuiker 1 teelepel chilli pasta                                                                      1 teelepel suurlemoenpeper 2 teelepel vars suurlemoensap                                  1 koppie water sout Read More →

Print Friendly

Bestanddele 16 hoender vlerkies 125ml vars suurlemoensap 80ml fyn appelkooskonfyt( gesmelt) 125ml sojasous 80ml blatjang 3 knoffelhuisies ( fyngedruk) 1 groot ui (fyngekap en gesoteer) Metode Voorverhit die oond tot 160C. Pak die hoender vlerkies in ‘n vlak oondvaste bak. Meng die res van die bestanddele goed en giet oor die vlerkies. Marineer ongeveer 1 Read More →

Print Friendly