Wie hou nou nie van ‘n lekker sappige stukkie kalkoen nie? Hy is perfek as die velletjie so krakerig is saam met ‘n lekker glasie wyn. Een groot kalkoen is nodig vir hierdie resep. Bestanddele 500g sagte botter ‘n Hand vol tiemie Roosmaryn Pietersielie, gekap 5 knoffelhuisies, gekap Sap en skil van 2 suurlemoene 3 Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Bestanddele 2 kg jong eend paprika sout en peper na smaak SOUS: 6 lemoene 1 suurlemoen 200ml droë witwyn 30ml bruinsuiker 1 hoenderekstrakblokkie 50ml tamatiesous 10ml mielieblom gemeng met ‘n bietjie water Metode Sny alle sigbare vet van vleis af. Geur met paprika, sout en peper. Braai vir sowat 90 minute by 180C. Bestryk gereeld Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Ingredients(Serves: 4-5 +- 600 g lean beef or ostrich mince 1 slice white or brown bread 1 medium onion 8 ml dried parsley or Italian herbs salt and pepper ½ a 350 g can SPAR tomato, thyme and basil pasta sauce 100 g SPAR grated cheddar cheese (250 ml) Method In a food processor, place Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Bestanddele 1 Eend 15 ml Margarien 200 ml Wit Asyn of droë witwyn 3 lemoene 1 suurlemoen 25 ml Suiker 10 ml Suurlemoensap 37,5 ml brandewyn 15 ml Mielieblom 1 lemoen, in skywe gesny Sout & Peper Metode Voorverhit oond tot 180 °C. Smeer eend met margarien en sprinkel met sout en peper. Plaas eend Read More →

Print Friendly, PDF & Email