Bestanddele 2 kg jong eend paprika sout en peper na smaak SOUS: 6 lemoene 1 suurlemoen 200ml droë witwyn 30ml bruinsuiker 1 hoenderekstrakblokkie 50ml tamatiesous 10ml mielieblom gemeng met ‘n bietjie water Metode Sny alle sigbare vet van vleis af. Geur met paprika, sout en peper. Braai vir sowat 90 minute by 180C. Bestryk gereeld Read More →

Print Friendly, PDF & Email

Bestanddele 1 Eend 15 ml Margarien 200 ml Wit Asyn of droë witwyn 3 lemoene 1 suurlemoen 25 ml Suiker 10 ml Suurlemoensap 37,5 ml brandewyn 15 ml Mielieblom 1 lemoen, in skywe gesny Sout & Peper Metode Voorverhit oond tot 180 °C. Smeer eend met margarien en sprinkel met sout en peper. Plaas eend Read More →

Print Friendly, PDF & Email