INGREDIENTS 1 cup dry lentils, well rinsed 2 1⁄2 cups water 1⁄2 teaspoon salt 1 tablespoon olive oil 1⁄2 medium onion, diced 1 carrot, diced 1 teaspoon pepper 1 tablespoon soy sauce 3⁄4 cup rolled oats, finely ground 3⁄4 cup breadcrumbs DIRECTIONS Boil lentils in the water with the salt for around 45 minutes. Lentils Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Anna Eksteen Jy kan enige konfyt gebruik — aarbei-, vye- of frambooskonfyt is ewe lekker. Bestanddele 125ml suiker 2ml sout 180ml koekmeelblom 1 liter volroommelk 4 eiers, geskei 60ml botter 5ml vanieljegeursel 45ml louwarm appelkooskonfyt 60ml strooisuiker MKetode Meng die suiker, sout en koekmeelblom. Verhit die melk tot net onder kookpunt. Giet ‘n bietjie daarvan Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Rika Theron (4 porsies) Bestanddele 500 ml rys, 1 liter water, 10 ml sout, 4 appels, geskil, ontpit en in skywe gesny, 75 ml margarien, 25 ml suiker, 500 g wors of weense worsies, 2 uie, in ringe gesny, 100 g spekvleis, gekap, peper, 25 ml grasuie of pieterselie, fyngekap. Metode Meng rys, water en Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Bron: Kos as dit knyp, Emilia le Roux Bestanddele 2 k sesame saad (gewoon of uitgedop) 1/4 k slaai olie (nie olyfolie nie) Metode Rooster die saad vir 3-4 minute in ‘n droë pan oor matige hitte, tot die saadjies blink word. Die saadjies moenie bruin raak nie, maar net wil-wil verkleur. Skep die saad Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Bestanddele 375g Russiese worsies, in ringe gesny 1 groot ui, fyngekap 7ml matige kerriepoeier 375ml gaar rys 250g gaar hoender, in blokkies gesny 500g gaar skelvis, gevlok 125ml bevrore ertjies 125ml bevrore pitmielies 2 eiers, geklits 125ml melk sout en vars gemaalde swartpeper 2 hardgekookte eiers, in ¼ gesny Metode Braai die worsies in ‘n Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Bestanddele 3 groot skorsies, sny in helfte, verwyder al die pitte, maak holte mooi met lepel, kook in kokende water vir so 20 minute, dreineer goed, plaas nou die skorsies in bakplaat, sit bietjie botter in elke skorsies, Maalvleis so 500 gram is genoeg 1 ui baie fyn gekap 1 teelepel kerrie 1 teelepel tiemie Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Bestanddele 500 gram aartappels, gekook in skil, skil afgetrek en daarna fyn gedruk (mash) 1 Large eier, geklits 1/2 teelepel sout (of na smaak) 2 koppies ALL PURPOSE FLOUR Metode Meng in groot mengbak die aartappels, eier, sout, meel, tot sag maar moenie dit te veel meng nie, dit word dan taai. In ‘n groot Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Bestandele 6 medium aartappels, geskil en in blokkies gesny 1 eiers geklits 1 koppie Cheddar kaas, gerasper ½ koppie cream cheese, versag ¼ Parmesaan kaas, gerasper ¼ koppie botter ¾ koppie melk 1 teelepel sout ¼ teelepel pepper Ekstra Parmesaan kaas Paprika vir kleur Metode Kook aartappels in water tot sag, ongeveer 15-20 minute. Dreineer Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Bestandele 2 koppies mashed potatoes 2 eiergele 1/2 kop gerasperede Parmesaan kaas 2 eetlepels  vars gekapte chives plus ekstra vir versiering 1 eetlepel meel 1 koppie brood krummels 2 eiers 3-4 koppies vegetable of  canola oil Sour cream, indien verkies Metode In groot meng bak, meng potatoes, chives, eiergeel, Parmesaan kaas, en meel. Meng deeglik en rol  in Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Moeg om mash te eet, ek maak graag die volgende met mash. Vir hierdie gereg maak ek die gravy aan en vries dit oornag. BESTANDELE: 1 koppie gravy 4 koppies koue mashed potatoes 3 gram cream cheese, sag, kan meer ook gebruik afhangende van smaak ¾ kop gerasperde Parmesaan kaas ½ teelepel sout ¼ teelepel Read More →

Print Friendly, PDF & Email