Ingestuur deur Spookie Pretorius (Serves 6) chicken specially for runners – rebuild and recover muscles Kebabs 600-800g skinless chicken breasts, cubed Chunky vegetables of choice, such as – mixed peppers, onion slices, mushrooms Satay sauce 3 tbsp water ½ onion, peeled and finely grated 1 tsp. garlic, crushed ½ tsp. chilli 4 tbsp. peanut butter, Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

Drie eiers, 3/4 bottel melk, 2 onse (56 g) botter, 2 onse (56g) fyn suiker, 3 desertlepels meelblom en 10 druppels lemoen of amandelolie. Klop die geel van die eiers en klop die botter tot room. Roer dit goed deurmekaar met die melk en meelblom. Sit dit op die stoof om dik te word (dit Read More →

Print Friendly, PDF & Email
 

‘n Halfpond (250g) maer varkvleis, 1/2 pond (250g) vet varkvleis of niervet, 3 onse (85g) broodkrummels, 1 eetlepel salie, 2 blaartjies foelie (fyn gemaak), 2 eiers, sout en peper. Kap die vleis mooi fyn en maak dit met eiers en ander bestanddele aan. Stop die kalkoen.  

Print Friendly, PDF & Email
 

Een fyngekapte ui, 1/2 teelepel fyn tiemie, 1/2 gerasperde neut, sout en peper, ‘n halwe koppie broodkrummels en ‘n klont botter so groot soos ‘n eier. Maak alles goed deurmekaar en stop die pluimvee daarmee.  

Print Friendly, PDF & Email
 

Een koppie wit broodkrummels, 1/2 lb (250g) skoongemaakte korente, 1 lepel fyn suiker, 1/2 teelepel fyn kaneel, ‘n bietjie sout, ‘n klont botter, 25 fyngestapte amandels en ‘n stuk fyngerasperde suurlemoenskil. Maak alles ann met ‘n glas Franse of ander goeie brandewyn, Stop die gans met die vulsel.  

Print Friendly, PDF & Email
 

Een ons (28g) fyngestampte en gesifte gemmer. 1 ons (28g) peper. 1 ons (28g) kaneel, 21 naeltjies, 1 1/2 ons (42g) foelie (Nutmeg), 3/4 ons (21g) fyn rissies, 1 1/2 ons (42g) ons neut, 4 ons (112g) wit peper. Stamp alles goed fyn, maak dit goed deurmekaar en bêre in droë bottel.  

Print Friendly, PDF & Email