Maandag 27 Feb.2017 Tema: As donker toeslaan 1 **** My eie woorde **** Ek dink een van die beste voorbeelde in die Bybel is juis Job se verhaal, omdat ons elkeen so bietjie daarvan in ons lewens beleef Satan is die aanklaer en hy deurkruis die wêreld. Die wonderlike deel vir my is juis dat Read More →

Print Friendly

250g sagte botter of margarien 5ml vanielje geursel 100ml suiker 800ml koekmeelblom 125g amandels, gekap 1 eiergeel 25ml brandewyn versiersuiker   Voorverhit die oond tot 160C en voer 2 bakplate uit met bakpapier. Verroom die botter of margarien en suiker goed saam tot lig en romerig. Klits die eiergeel, brandewyn en vanielje geursel by. Voeg die Read More →

Print Friendly

Ingredients List •    2 8oz (790g). pks. philadelphia cream cheese •    1/2 cup sweetener  (xylitol) •    2 eggs •    1/2 tsp. vanilla Directions Soften cream cheese about 40 seconds in microwave. Add other ingredients. Beat with mixer till smooth. Pour into 12 muffin pans lined with the papers. Bake at 350 (180) for 20 min. Read More →

Print Friendly

Vrydag 24 Februarie 2017 Tema: Om te vergewe en vergeet 5 **** My eie woorde **** Mense sê wanneer jy vergewe het maar nie vergeet het nie, het jy eintlik nog nie vergewe nie. So hoe vergeet ’n jong vrou wat miskien deur haar familielid as dogtertjie gemolesteer is, hoe vergeet iemand waar sy Ma Read More →

Print Friendly

Walk in the light 1 John 1:7 KJV Twice in Scripture God spoke into our darkness. In Genesis chapter one He said, “Let there be lights” (v. 14). And in John chapter three Jesus declared, “Light [has] come into the world” (v. 19). To walk with God you must reject the ways of darkness and Read More →

Print Friendly

The Word for Today Proverbs 4:7 NIV 2017-02-23 Written by Bob and Debby Gass Things you must overcome (3) The third thing you must overcome on your way to success is ignorance. As writer Don Wood quipped, “Stupid is forever; ignorance can be fixed.” Far too often we don’t think realistically, or we fail to Read More →

Print Friendly

Donderdag 23 Feb.2017 Tema: Om te vergewe en vergeet 4 **** My eie woorde ****Om te vergewe en vry te spreek is nie maklik nie, dis net soos aanvaarding… die HERE moet jou help daarmee as jy bereid is om te erken en dit vir Hom te gee, en tweedens dit neem tyd. Matt 18V24 Read More →

Print Friendly

Things you must overcome (2) 1 Corinthians 9:27 MSG The second issue you’ll have to address is your emotions. While they can be a gauge of how you feel and a clue to what needs to be changed in your life, never let emotion alone dictate your decisions. Ask anyone who has to perform at Read More →

Print Friendly