Hier moes ek nou redelik vinnig aan ‘n Afrikaanse woord dink vir “aphrodisiacs”. Die enigste goeie en betaamlike naam waaraan ek kon dink is Prikkelkos. Maak nie saak wie en wat jy is nie, of jy nou ‘n straatveër is en of jy ‘n rekenaarprogrameerder is nie, een of ander tyd in jou lewe gebeur Read More →

Print Friendly, PDF & Email

Die Go-Carts Nou het ek mos al aan julle vertel van die Go-Carts. Sulke rye donker groen plastiese toilette wat oor slote gesit word, waar mens nou rustig sit en die natuur sy gang kan laat gaan. Maar daar is niks romanties daaraan nie, want gewoonlik is daar meer as een mens daar, en dit Read More →

Print Friendly, PDF & Email

Send in by Joey Hannekom 2 tablespoons fat 2 tablespoons flour 1 cup milk 1 cup cream 2 egg yolks 1 green pepper, minced 1 cup quartered mushrooms 1 pimiento cut in narrow strips 2 cups cooked diced chicken 1 teaspoon salt 1/2 teaspoon pepper Make a white sauce using meat drippings, flour, milk, cream, Read More →

Print Friendly, PDF & Email

Ingestuur deur Joey Hannekom Tinfoelie 4 stukke wors 2 tamaties, gekap 2 aartappels, in skywe gesny Braaivleis speserye ¼ koppie sojasous Vars suurlemoensap Metode: Plaas bestanddele in foelie met blinkkant na binne. Vou toe. Sit die pakkie in die oond. Bak vir 30 minute teen 180 ºC.

Print Friendly, PDF & Email

Ingestuur deur Jan van Niekerk Clover Bestanddele: Gekaramaliseerde uie 1 Groot ui in gehalveer en in skywe gesny                 30 g Clover Mooirivier botter 3 ml Sout                                                                     15 ml Bruinsuiker 30 ml Water Skons: 2 k Gesifde Meelblom                                                15 ml Bakpoeier 2 ml Sout 60 g Strooisuiker 65 g Clover Mooirivier botter  1 Eier 125 Read More →

Print Friendly, PDF & Email

Science proves the Bible true (5) Isaiah 51:6 NKJV The Bible addresses the first law of thermodynamics (known as the Law of Conservation of Energy), which states that while energy can be changed from one form to another, it can’t be created or destroyed. This law disproves Sir Fred Hoyle’s “steady state” or “continuous creation” Read More →

Print Friendly, PDF & Email

 2 Samuel Dawid se lewensverhaal word verder beskryf. Eers as jy die verhouding tussen Jesus en Dawid reg begryp, gaan die betekenis van hierdie boek vir jou oop. Het jy geweet dat mense in die Ou Testament tyd ook reeds n intieme verhouding met Jesus kon he? Ja, dit was toe al n wonderlike werklikheid Read More →

Print Friendly, PDF & Email

Donderdag 10 Augustus 2017 Tema: Toets my 4 **** My eie woorde **** Ons het Dinsdag gesien dat Jesus sê Hy gaan ons nie oordeel nie, maar die woorde wat Hy spreek sal ons oordeel. Vandag sien ons dat die woord van God ons gedagtes en hart beoordeel. Dit is ons maatstaf Heb. 4:12 Want Read More →

Print Friendly, PDF & Email

125 g mushrooms 2 blokkies hoender aftreksel 250 ml gemengde groente 50 ml margarien 750 ml water 625 ml mieliemeel 125 ml gerasperde cheddar kaas   Kook gekapte mushrooms, gemengde groente en hoender aftreksel in die water, voeg dan botter by Voeg mieliemeel by en laat prut vir 20 minute Voeg kaas by en roer Read More →

Print Friendly, PDF & Email

Science proves the Bible true (3) Job 38:35 NKJV The Bible predicted modern telecommunications. Does that sound incredible to you? If so, consider this verse: “Can you send out lightnings, that they may go, and say to you, ‘Here we are!’?” Fifteen hundred years before Christ, in the book of Job, God said light could Read More →

Print Friendly, PDF & Email