Bestanddele 200g koekmeel 200g botter 225g ligte- sagte bruinsuiker 450g volroom roomkaas 2 teelepels (10ml) vanilla 3 ekstra groot eiers, geklop Sap en gerasperde skil van 2 suurlemoene 2 eetlepels (30ml) gemengde speserye 300ml room 175g gemengde neute (eie keuse) 50g strooisuiker Rou suikerboontjies Metode Voor verhit oond op 200 ºC. Voer 23cm losboomkoekpan uit Read More →

Print Friendly

Bestanddele en Metode4 snye rosyntjie brood 4 skywe toebroodjie ham 1 appel, in skywe gesny Gerasperde kaas Metode Rooster die eenkant van die brood en smeer die anderkant met margarien en ‘n bietjie mostert. Plaas die ham, appel en gerasperde kaas op die ongeroosterde kant en sit onder die oond se boonste element totdat die Read More →

Print Friendly

Bestanddele Smelt saam en laat afkoel500g margarien 2 koppies suiker (of 1 koppie suiker en 1 koppie heuning) Meng saam3 koppies meel 1 koppie wheatbix 1 koppie semels 2 koppies oats 3 koppies nutty wheat 2 teelepels koeksoda 50ml bakpoeier (10 teelepels) 1 teelepel sout 500ml karringmelk 1 koppie klapper Gekapte neute (opsioneel) Metode Meng Read More →

Print Friendly

12 x 250ml gespringde springmielies 500ml suiker 2ml sout 5ml karamelgeursel 125ml gouestroop 500ml water Metode Versprei die springmielies in ‘n dun laag op ‘n bakplaat of oondpan. Roer die res van die bestanddele oor matige hitte totdat die suiker opgelos is. Was die suikerkristalle wat teen die kante vassit af met ‘n kwassie wat Read More →

Print Friendly

Bestanddele3 – 4 skorsies, gehalveer 500ml water 3ml sout 6 – 8 malvalekkers 10ml suiker 5ml fyn kaneel Metode Kook die skorsies 20 minute in die water met sout of totdat die skorsies sag is. Haal die skorsies uit die water en ontpit. Plaas ’n malvalekker in elke skorsie en strooi ’n mengsel van suiker Read More →

Print Friendly

Bestanddele850ml lemoensap 850ml pynappelsap 2 piesangs, fyn gedruk 1 piesang in skyfies gesny 4 grenadellas, uitgedruk 1 liter lemonade Metode Meng die lemoensap, pynappelsap, piesangs en grenadellas deeglik. Plaas in koelkas om goed koud te word. Voeg die lemonade net voor bediening by.

Print Friendly

Betsanddele500ml koue, gaar rys 1 soetrissie, gesnipper 1 ui, gesnipper 1 tamatie, gesnipper 125ml ingelegde perskes, gesnipper 125ml pitlose rosyntjies 30ml blatjang 5ml kerriepoeier 125ml mayonnaise Metode Meng die rys, soetrissie, ui, tamatie, perskes en rosyntjies in ‘n slaaibak. Meng die res van die bestanddele en roer liggies by slaai.

Print Friendly

Bestanddele 1, 25 liter melk 150ml Vlapoeier 75ml + 250ml suiker 5 eiers geskei 125ml margarien 500ml Post Toasties Appelkooskonfyt 125ml strooisuiker Metode Voorverhit die oond tot 180°C. Smeer 2 liter oondvaste bak. Berei vla van die melk, vla, en 75ml suiker voor. Voeg die eiergele by. Verroom die 250ml suiker en margarien en meng Read More →

Print Friendly

Bestanddele 4 eetlepels “self raising flour” 4 eetlepels suiker 2 eetlepels kakao 1 eier 3 eetlepels melk 3 eetlepels olie 1 koppie Metode Meng alles saam. Sit in mikrogolf vir 3 minute (1000 watt). Tip die Cup Cake uit en geniet saam met vla of karamel.

Print Friendly

Bestanddele 1 blik kondensmelk 200g klapper 500g versiersuiker 2 teelepels kleursel Metode Mikrogolf kondensmelk ± 2½ tot 3 minute op hoog. Gooi klapper, kleursel en versiersuiker by. Mikrogolf weer vir 3 minute op hoog en roer. Mikrogolf nog 2 minute op hoog. Roer en gooi in bak om af te koel. Sny in blokkies.

Print Friendly