Bestanddele300g Sampioene 3 Uie Gekap4 Tamaties (geskil) +250 ml Room1 Pak Sampioensop OlieSout en Peper 1 e Asyn MetodeBraai uie tot ligbruin en voeg tamaties by. Voeg gesnipperde sampioene by en kook vir 10 minute. Strooi soppoeier by. Meng asyn en room en voeg by uie mengsel. WenkHierdie sous is lekker saam met pap en Read More →

Print Friendly, PDF & Email

Bestanddele2 k Suiker 2 e Mielieblom1¼ k Water 1 e Gelatien2 e Suurlemoensap Versiersuiker MetodeWeek gelatien in ¼ k koue water. Meng suiker en mielieblom en voeg 1 k water by.Roer oor stadige hitte tot suiker opgelos is. Laat 5 minute lank kook. Voeg suurlemoensap by. Verwyder van hitte en voeg gelatien by. Roer mengsel Read More →

Print Friendly, PDF & Email

Bestanddele2 Blikkies Tuna gedreineer 250 ml Mayonnaise2 Appels 15 ml Gekapte Pietersielie125 g Maaskaas 125 ml Tamatiesous1 Ui 30ml Sjerrie MetodeMaak vis fyn met vurk. Rasper appels en ui. Meng vis, appels, ui en maaskaas.Meng mayonnaise, tamatiesous en sjerrie. Roer sous by vis mengsel en skep in kelkies. Garneer met Pietersielie.

Print Friendly, PDF & Email

Bestanddele2 Blikkies Tuna gedreineer 250 ml Mayonnaise2 Appels 15 ml Gekapte Pietersielie125 g Maaskaas 125 ml Tamatiesous1 Ui 30ml Sjerrie MetodeMaak vis fyn met vurk. Rasper appels en ui. Meng vis, appels, ui en maaskaas.Meng mayonnaise, tamatiesous en sjerrie. Roer sous by vis mengsel en skep in kelkies. Garneer met Pietersielie.

Print Friendly, PDF & Email

Bestanddele Kors(Opsioneel)1 pak chips of bacon kips fyn gemaak en met gesmelte botter gemeng. Vulsel1 pakkie suurlemoen jellie 1 k kookwater1t gelatien 2 blikkies tuna 3 hard gekookte eiers gerasper 1 ui gerasper1 k kaas sout en peper na smaak1 k mayonnaise MetodeSpoel ring vorm uit met water. Maak kors aan en voer ring se Read More →

Print Friendly, PDF & Email

Bestanddele1 blik Tuna, gevlok 50 ml Mayonnaise3 Piesangs, in skyfies gesny (bedruip met suurlemoensap)50 ml Wit Uiesop poeier (droog)4 e ingelegde uitjies en agurkies (fyngekap) Blaarslaai MetodeMeng al die bestanddele saam. Spoel blaarslaai skoon af en sit onder in voorgereg kelkie of skulp. Skep die mengsel bo-op en versier met ‘n takkie pietersielie.

Print Friendly, PDF & Email

Bestanddele Kors185 g (½ pak) Kaasbeskuitjies, fyngemaak 100 g Margarien, gesmelt Bestanddele Vulsel½ Ui, fyn gekap 1 pak Sampioene, gesny1 blik (200 g) Tuna in water, gedreineer 1 blik (410 g) Ingedampte Melk2 Eiers 10 ml MosterdpoeierSout & Peper na smaak Metode KorsVoorverhit die oond tot 180 °C. Smeer ‘n oondvaste bak van 26 x Read More →

Print Friendly, PDF & Email

Bestanddele Tert1 k Gekapte Neute 1 k Gekapte Dadels1 Eier 1 k Kookwater1 t Koeksoda 1½ k Koekmeel1 e Botter 1 k Suiker1 Knypie Sout 1 t Sout1 t Vanielje Essence Bestanddele Stroop½ k Kookwater 1½ k Suiker1 e Botter ‘n Paar druppels Vanielje Essence1 t Koeksoda ½ to ¾ k BrandewynRoom Metode TertMeng kookwater Read More →

Print Friendly, PDF & Email

Bestanddele10 ml Sout 500 g Pasta Rys30 ml Olyfolie 1 Ui gekap405 g Pak All Gold Pasta Pronta Arrabiata 250 ml Room250 g Bruin Sampioene grof gekap 5 ml OriganumSout en Peper na smaak Tabasco na smaak40 g Parmasaanse Kaas Vars gekapte Pietersielie MetodeGooi water, hoeveelheid volgens Pasta Pronto pakkie, in pot en bring tot Read More →

Print Friendly, PDF & Email

Bestanddele30 ml Olie 2 Uie gekap2 Huisies knoffel gekap 5 ml komyn2 Stokkies heel kaneel 3 Karmadon Sade2 X 400g Blikke All Gold Gekapte tamaties 1 kg Lam skenkels1 X 410g All Gold Puree Tamaties 1 Chili gekap30 ml Suiker Sout en peper na smaak45 ml Vars gekapte pietersielie MetodeVerhit olie en braai uie en Read More →

Print Friendly, PDF & Email