Bestanddele 1 Koolkop Gerasper 2 Pakkies Groenpruim jellie 1 Blik Kondensmelk 1 Groot blik fyn pynappel 1 k Mayonnaise Metode Meng alles deeglik vir slaai. Die jellie moet nie aangemaak word nie. Heerlik !!!!! Wenk Sny die kool met ‘n mes in klein repies. Dit lyk mooier as die gerasperde kool.

Print Friendly, PDF & Email

Bestanddele – Hoender Genoeg hoender vir gesin Gemengde Groente Ui Sout en Peper Bestanddele – Kors 1 Eier 1 Koppie Meel 1 t Bakpoeier Sout en Peper na smaak Kruie en speserye Metode Kook die hoender en ui saam tot hoender sag is. Skep hoender uit die water en laat afkoel. Vlok die hoender en Read More →

Print Friendly, PDF & Email

2 1/2 E Maizena 1 E Suiker 2 Eiers – geskei Sout 2 K melk Laat melk kook. Meng Maizena, suiker, sout en eiergele met ‘n bietjie koue melk aan. Roer in kookmelk en laat kook. Klits eierwit styf en vou in. Skep met lepel in bak. Stip met stukkies botter en strooi suiker en Read More →

Print Friendly, PDF & Email

Bestanddele 1 kg Koekmeel 1 Pakkie Droë gis 2 e Olie 2 e Asyn 20 ml Sout 10 ml Suiker 1 l Water Metode Meng al die droë bestanddele saam. Meng die water met die olie en asyn. Meng nou die water en die meel. Verdeel nou tussen 2 broodpanne. Bak teen 180C vir 1 Read More →

Print Friendly, PDF & Email

Bestanddele 1.5 kg Skaapvleis in blokkies 4 Uie fyngekap 250 ml Water gekook 37,5 ml Appelkooskonfyt 12.5 ml Kerriepoeier 12.5 ml Suiker 12.5 ml Meel 12.5 ml Asyn of Suurlemoensap Sout en Peper na smaak Metode Soteer die ui in margarien tot ligbruin. Voeg vleis by die uie mengsel. Braai vleis tot lig bruin. Gooi Read More →

Print Friendly, PDF & Email

Bestanddele 6 Uie 1 Pak Sampioene ½ kg Biltong 1 Blikkie Pit mielies 1 Pak Noedels (Gaargemaak) ½ Green Pepper 2 Houertjies Vars Room Gerasperde Kaas Metode Braai uie en Sampioen tot gaar. Voeg Biltong by. Voeg gaargemaakte noedels by. Plaas gekapte Green Peppers en Pitmielies bo-op. Gooi room oor. Plaas laaste die kaas bo-op. Read More →

Print Friendly, PDF & Email

Bestanddele 500 ml Groenbone 1 Ui Gekap 12,5 ml margarien 25 ml Koekmeel 2 ml Bruinsuiker Sout en Peper na smaak 125 ml Suurroom 75 ml Melk 250 g Gekrummelde feta kaas 100 ml Gekrummelde Crisps Metode Voorverhit oond tot 180°C. Kook bone tot sag en dreineer. Braai uie tot bruin en verwyder van hitte Read More →

Print Friendly, PDF & Email

Bestanddele 9 Eiers Vars Slaaiblare Miracle Whip Fyn Biltong Metode Kook eiers tot hard. Ontdop die eiers en maak dit fyn. Neem slaaiblare en sny fyn. Gooi ‘n laag slaaiblare in ‘n slaaibak. Skep ‘n paar lepels Miracle Whip oor die slaaiblare. Gooi ‘n lagie eiers oor die Miracle Whip. Gooi nou ‘n lagie fyn Read More →

Print Friendly, PDF & Email

Bestanddele 1 Pak Bacon Kips 1 Pak Sout en Asyn Chips Gesnyde Bruin Brood Margarien Bovril, Oxo, Fraybentos of Marmite Metode Maak die sout en asyn chips fyn. Meng genoeg margarien en een van die smere na smaak. Neem brood en druk met ronde vorm, sirkels uit, groot genoeg om op Bacon Kips te pas. Read More →

Print Friendly, PDF & Email