Wortel slaai

Erika Moolman

Besondderhede
Rasper wortels
1 blik pynappel stukke gedreineer
1 pakkie suurlemoen jellie net so droog

Metode
Meng alles en plaas in yskas tot ete
Dieselfde resep kan gevolg word met Butternut pampoen.
Vervang die wortels met een butternut.

Advertisements