Sago poeding

1 koppie sago 4 eetl suiker 2 eetlepel margarien 5 koppie melk 3 eiers Kook sago in melk tot gaar. Gooi suiker en margarien by, dan geklitste eiers. Bak tot bruin. Advertisements  

Advertisements
 
Lees meer …