(bedien 6 persone) Bestanddele vir pannekoek: 100 g murgpampoentjies 2 eiers 20 ml gerasperde parmesankaas 2 koppies koekmeel 650 ml melk ‘n knippie sout olyfolie vir smeer van pan Bestanddele vir hoendervulsel: 6 hoenderfillette (sonder been of vel) 250 g gekerfde sampioene 150 ml droë witwyn 600 ml vars room sout en varsgemaalde swartpeper olyfolie Read More →

Advertisements
 

Met vergunning www.eposvriende.com ~ Tannie Ansie  500g Murgpampoen Gerasper  1 Ui  3 Repe Spek  1 Kop Cheddar  ½ Kop Olie  2 Eiers  1 Blik 410 G Pitmielie, Gedreineer  Sout En Peper  125 Ml (½ Kop) Melk  1 E Meel  Meng Alles En Bak 45min By 180oc   

 

Dankie vir jou resepte Charlene BESTANDDELE 500ml Bruismeel 125ml Sagte bruinsuiker 3ml Koeksoda 5ml Fyn kaneel 5ml Gemengde speserye 250ml Fyn gerasperde wortels 250ml Fyn gerasperde murgpampoen 100g Gekapte okkerneute 2 Eiers 300ml Laevet melk 90ml Margarien gesmelt METODE Sif eerste 5 bestanddele in ‘n groot mengbak. Vou gerasperde wortel, murgpampoen en okkerneute in. Klits Read More →