Ezo se Bruidsop van rooilensies Sop vir ontbyt is deesdae ‘n groot ding. In lande soos Turkeye, Viëtnam, Korea tot en Columbië is dit al ‘n eeue-oue gebruik. Pho, ramen, om ‘n paar te noem. My ontdekking is ‘n Turkse sop met die mooiste storie. Ezogelin, ‘n verleidend-lekker rooilensiesop, vernoem na ‘n jong Persiese bruid Read More →

Advertisements
 

Bestanddele Sous 1 blik kondensmelk 1 koppie mayonnaise ½ koppie witasyn ½ koppie sonneblomolie 3 plat teelepels matige mosterdpoeier Slaai 500 g pasta (of aartappels, of piesangs) 2 koppies wortels, grofgerasper 1 ui, fyngekap 1 soetrissie, fyngekap Metode Meng al die bestanddele en gooi die sous oor die slaai.