Wenke en Raad

HANDIGE WENKE IN DIE KOMBUIS;

VARS OF VROT EIERS;
1)  PLAAS EIER IN ‘n BAK KOUE WATER,
2)  INDIEN EIER DRYF IS HY OUD OF SL;EG  GOOI WEG
3)  INDIEN HY SINK IS HY REG VIR GEBRUIK.

TOETS OF BAKPOEIER NOG REG VIR GEBRUIK IS;
1)  PLAAS 2.5ml BAKPOEIER IN 125ml WARM WATER
2)  INDIEN BORREL IS DIT NOG AKTIEF
3)  INDIEN NIE GOOI WEG.

HOE OM JOU EIE BRUISMEEL TE MAAK;
VOEG 5ml BAKPOEIER BY ELKE 250ml KOEKMEEL EN SIEDAAR BRUISMEEL.

HOE OM EIE BAKPOEIER TE MAAK;
OM 15ml BAKPOEIER TE MAAK VOEG 10ml KREMETART EN 5ml KOEKSODA BY EN MENG.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,942 times, 2 visits today)