All Bran Beskuit

Louise Rossouw

Bestanddele
3 Pakkies Bruismeel
6 Eiers
1 t Kremetart
6 k All Bran Flakes
500 ml Karringmelk
750 g Margarien
5 t Bakpoeier
3¾ k Suiker
2¼ k Sonneblomsaad
1 t Sout
1 t Vanilla

Metode
Roll All Bran fyn. Klits Margarien en suiker baie goed saam. Klits eiers een vir een by. Voeg karringmelk by. Meng droë bestanddele by. Rol deeg dikkerig uit. Sny deeg in beskuit vorm met mes wat in olie gedoop is. Bak teen 180ºC vir 30 minute. Draai oond af na 160°C en bak vir nog 30 minute. Droog beskuit uit.

Wenk
Indien verkies kan die resep gehalveer word, aangesien die ‘n groot hoeveelheid is.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 156 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *