Blatjang Hoender (1)

‘n Resep van Ouma Lettie Gordon

Bestanddele
1 Hoender in stukke
250 ml Olie

Bestanddele – Sous
1 Gekapte Ui
1 k Tamatiesous
2 e Worcestersous
1 ¾ k Meelblom
250 ml Blatjang
40 ml Asyn
140 ml Water.

Metode
Plaas hoender, meelblom, sout en peper in sakkie en skud goed. Verhit olie in diep pan. Braai hoender tot bruin en sag. Verwyder hoender uit pan. Gooi olie uit pan totdat daar slegs 25 ml oor is. Voeg uie by olie en braai uie tot bruin. Voeg al die ander bestanddele by. Voeg hoender by. Sit deksel op pan en prut tot sous dik is.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 793 times, 1 visits today)
Advertisements

2 thoughts on “Blatjang Hoender (1)”

  1. Goeie Dag

    Hierde resep is nie onbekend nie dis my Ouma Lettie Gordon se resep onthou hom as kersfees gunsteling en het hom ook so in my boek afgeskryf van haar boek toe sy nog geleef het.

    Vriendelike Groete

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *