Brood slaai

Annetjie Cilliers

Bestanddele
sny brood in dik snye en dan in blokkies
sny kaas van jou keuse in blokkies
gebraaide spekvleis in stukkies gekap
gelyke hoeveelhede kondensmelk en mayonnaise
olie vir diepbraai
gebraaide sampioen stukkies (opsioneel)

Metode
Diepbraai broodblokkies in olie tot bruin. Dreineer en laat afkoel. Voeg die res van die bestanddele by die mayonnaise mengsel ‘n halfuur voor opdiening by.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 327 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *