Heerlike Slaaisous

Elize van Zyl

Bestanddele
2 k Room
½ k Suiker
½ k Asyn
2 Eiergele
2 t Droë Mosterd
Bietjie Sous

Metode
Maak die mosterd aan met ‘n bietjie asyn en suiker. Gooi die res van die bestanddele in ‘n kastrol, behalwe die eiergele. Klits die eiergele en meng goed. Gooi mosterd by en klits mengsel goed. Bring mengsel tot kookpunt op stadige hitte. Laat afkoel en gooi oor slaai.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 108 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *