Heuning Doopsous

Bestanddele
1 Ui
25 ml Olie
20 ml Matige Kerriepoeier
250 ml Mayonnaise
250 ml Room of Maaskaas
50 ml Heuning

Metode
Braai uie in olie tot sag. Strooi kerrie oor en roerbraai vir 1 minuut. Verwyder van hitte en laat afkoel. Verpulp bogenoemde in voedselverwerker saam met mayonnaise.
Voeg roomkaas en heuning by en verpulp weer.

Wenk
Heerlik saam met groente bord.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 92 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *