Ouma se Hoenderpastei

Teresa Meyer

Bestanddele
1 Groot pak skyfies – enige geur – fyn gerol
1 Gaar Hoender
250 ml Gerasperde Kaas
250 ml Kookwater
1 Pakkie Hoender roomsop

Metode
Ontbeen die hoender en maak fyn. Sit foelie in ‘n oondskottel of bak. Sprei die helfte van die hoender oor die boom. Sit die helfte van die kaas bo-oor. Plaas laastens die helfte van die skyfies oor. Herhaal lae nog ‘n keer. Bak vir 30 minute teen 180°C of 190°C.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,201 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *