Sommer Lekker Sous

Andre Loots

Bestanddele
1 Bottel Mayonnaise
1 Bottel Piccalilli
1 Blikkie Kondensmelk

Metode
Meng alles saam. Gooi terug in bottels. Verkoel.

Wenk
Hierdie sous is heerlik op brood. Kan geniet word met koue vleis en as doopsous.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 449 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *