Bacon en Brokkoli slaai

Bestanddele
2 Koppe Brokkoli
1 Rooi Peper
50 g Neute
125 ml Rosyntjies
125 ml Croutons
30 ml Asyn
250 ml Mayonnaise
30 ml Suiker

Metode
Blansjeer die brokkoli. Breek die brokkoli in stukkies. Plaas die brokkoli in slaaibak.¬†Sny die rooipeper in blokkies. Plaas die rooipeper oor die brokkoli. Kap die neute.¬†Plaas die gekapte neute, rosyntjies, croutons en stukkies bacon ook in die bak. Plaas die asyn in ‘n pot. Gooi die suiker by. Sit pot op lae hitte en roer tot al die suiker gesmelt is. Haal van die plaat af en roer die mayonnaise by. Gooi die asyn mengsel oor die slaai.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 451 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *