Cremora Tert (1)

Bestanddele
1 k Cremora
1 k Kookwater
1 Blik Kondensmelk
1 k Suurlemoensap
1 Pak Tennisbeskuitjies

Metode
Meng water en Cremora tot glad. Laat afkoel in yskas. Voeg suurlemoensap en kondensmelk by en klop tot dik. Gooi in bak wat uitgepak is met beskuitjies.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 2,808 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *