Frik se Marinade

Frik Lombard

Bestanddele
Olyfolie
Sout
Peper
Kruie
Speserye

Metode
Plaas olie in plat glasbak. Gooi kruie, speserye, sout en peper na smaak in. Meng met vurk. Plaas vleis in olie. Smeer van die olie oor die vleis. Draai vleis om na helfte van marineer tyd. Marineer van 4 tot 24 uur.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 189 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *