Gemarineerde Sampioene

Karin Hirschorn

Bestanddele
165 ml Asyn
125 ml Olie
5 ml Suiker
10 ml gekapte Pietersielie
1 Knoffelhuisie Gekneus
½ t Sout
500 g Sampioene

Metode
Meng al die bestanddele en gooi oor die sampioene. Marineer oornag.

Wenk
Steek ‘n tandestokkie deur elkeen en plaas op bord vir vingerete.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 613 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *