Bestanddele
4.5 L Water
3 k Suiker
12,5 ml Kremetart
10 ml Gemaalde Gemmer
7 ml Korrel suurdeeg
Hand vol rosyne met pitte
Metode
Meng alles. Laat 12 uur staan. Syg deur. Gooi in bottels.
Wenk
Hoe langer die Gemmerbier staan hoe meer borrel dit. Wees net versigtig wanneer die bottel oopgemaak word. Sit Gemmerbier in die yskas.
Advertisements