Gemmerkoekies ~ Tannie Babs

Tannie Babs Schutte

Bestanddele
375 g Margarien
2 k Suiker
2 eiers
½ k Goue Stroop
5 k Koekmeel
1 t Sout
2 t Koeksoda
2 t fyn Gemmer
2 t kaneel
2 t fyn naeltjies

Metode
Voeg suiker by margarien en room deeglik. Voeg geklitste eiers en stroop by.
Sif meel, kruie en koeksoda saam. Meng goed, mengsel is ‘n bietjie sag. Verkoel die mengsel. Rol balletjies in suiker. Bak vir 12 tot 15 minute in ‘n matige oond.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,162 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *