Gestolde Wortelslaai (1)

Bestanddele
2 Pakkies Lemoen jellie
2 k Fyn gerasperde Wortel
1 Blik fyn pynappels – gedrein
250 g Maaskaas

Metode
Meng alle bestanddele behalwe jellie. Maak jellie aan met 2 koppies kookwater. Meng die ander bestanddele by die jellie en laat stol in vorm. Keer vorm om en bedien.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 2,362 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *