Groenbone Gereg

Retha Liebenberg

Bestanddele
1,2 kg Groenbone
2 Groot Uie
250 g Bacon
1 Groot Pak NikNacks
1 l Witsous (nie te dik nie)
Kaas
Sout en Swart peper

Metode
Kook bone in soutwater tot sag, maar nie pap nie. Dreineer goed. Sny bacon in stukkies en braai saam met die uie. Meng die bacon mengsel met die bone. Druk die NikNacks ‘n bietjie fyn en meng met die bone. Gooi nou die witsous oor en meng.¬†Gooi sout en peper oor na smaak en meng weer. Strooi die kaas oor. Bak ‘n paar minute in ‘n matige oond totdat die kaas gesmelt het.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 229 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *