Bestanddele
750 g Baba Wortels
3 e Bruin Suiker
3 e Margarien
3 e Lemoensap
Metode
Voorverhit oond tot 180ยบ C. Kook die wortels tot sag. Smelt margarien in pan.
Roer suiker en lemoensap in. Plaas die wortels in ‘n oondvaste bak. Gooi suiker mengsel oor die wortels. Plaas bak in oond. Roer gereeld. Hou in oond tot wortels gekristalliseer is.
(Visited 1,126 times, 1 visits today)
Advertisements