Hoenderslaai

Erline Jordaan

Bestanddele
1 Gaar hoender
1 k Mayonnaise
½ k Room (Opsioneel)
½ k Yogurt
1 t Kerrie
1 Ui gekap

Metode
Ontvel en ontbeen die hoender. Sny hoender is stukkies. Meng al die ander bestanddele saam en gooi oor die hoender. Meng goed. Dien op slaaiblare.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 918 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *