Kaaps Koor Hoender

Retha Liebenberg

Bestanddele
1 Groot Hoender
Sout en Peper
2 ml Tiemie
125 ml Room
250 ml Hoendersop (Blik konsentraat)
125 ml Sjerrie
1 Blik Pynappelstukke
250 ml Sampioene
30 ml Botter

Metode
Kook die hoender gaar met geurmiddels. Ontbeen die hoender en sny in blokke. Plaas die vleis in ‘n oondskottel. Verhit die sop, room en sjerrie en roer aanhoudend. Sorteer die sampioene in botter en voeg die sop mengsel en pynappel by. Gooi oor die vleis.┬áBedek die vleis met deksel of foelie. Bak vir 15 tot 20 minute by 160┬░ C.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 143 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *