Bestanddele
1 kg prosesseer kaas
1 lt. langlewe melk
Metode
Rasper die kaas. Verhit die melk op die stoof (nie tot kookpunt nie, net lekker warm).
Gooi die kaas by die melk, en roer totdat die kaas heeltemal gesmelt het. Dit vat nogal ‘n rukkie. Gooi dan in houers en laat afkoel.
Wenk
Jy kan ook, terwyl die kaas smelt in die melk, enige geursel bygooi wat jy verkies (bv. fyn biltong, spek, peperkorrels, ens).
(Visited 229 times, 1 visits today)
Advertisements