Kapok Aartappels

Amelia Lombard

Bestanddele
Aartappels
Cheddar Kaas
Mayonnaise
Margarien
Melk
Sout en Peper

Metode
Sny aartappels op en kook in water tot sag. Maak aartappels fyn met margarien en melk. Voeg gerasperde cheddarkaas na smaak by. Voeg Mayonnaise by na smaak. Voeg sout en peper na smaak by.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 101 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *