Karringmelk Beskuit

Ria Viljoen

Bestanddele
10 k Bruismeel
500 ml Karringmelk
2 e Olie
500 g Margarien
3 e Suurlemoensap
3 Eiers
1 k Suiker
Knippie Sout

Metode
Vryf botter in die bruismeel. Klits al die ander bestanddele saam. Voeg by meelmengsel en knie. Maak bolletjies en plaas in broodpanne. Bak teen 180ÂșC tot bruin en gaar.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 771 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *