Kerriehoender

Liza Bosch

Bestanddele
1 Hoender, gekook en ontbeen
20 ml Paprika
1 Appel, gerasper
1 Ui, gerasper
1 blik (283 g) room van sampioensop
1 blik (283 g) knopies sampioene
250 ml Room
15 ml Kerriepoeier
Sout & Peper

Metode
Braai ui en appel gaar en voeg kerriepoeier by. Voeg ander bestanddele by en laat stadig kook vir ± 10 minute. Pak hoender in bakskottel en gooi kerriemengsel oor. Bak in oond van 180 °C tot gaar.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 367 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *